Jag kampe
Matoppi Boskamp

Matoppi - Boskamp

Matoppi Boskamp is geleë op die wildsplaas Olifantspan naby Baltimore. Die kamp bestaan uit 8 tente (2 persone elk), 'n lapa omring met takke en 'n misvloer.

Rus en Vrede

Rus en Vrede - Rivierkamp

Rus en Vrede is op 'n wilds-en groenteplaas op die wal van die Limpopo rivier naby die Groblersbrug/Maartin's Drift grenspos na Botswana geleë.